Bybelse Finansiële Studie

Baie mense ervaar finasiële uitdagings. Maar het jy geweet dat die Bybel meer as 2350 verse bevat wat oor geld handel. Baie Christene is geleer oor hoe om die 10 persent van hulle gelde te hanteer - die area van gee. Alhoewel dit baie belangrik is, benodig hulle ook God se perspektief rondom die bestuur van die res van hulle geld.

Onderwerpe sluit in:

  • Wees Skuldvry

  • Om Te Spaar

  • Spandering

  • Begroting

  • God Se Etiek Van Werk

  • Belegging

  • Die Area Van Gee

  • Opleiding Van Kinders

In hierdie praktiese, lewensveranderende kleingroep studie, sal jy aangemoedig en uitgedaad word.